Key: C
Introduction: F C G C
C
Adam stap met Eva deur die groentetuin
C
Eva sê vir Adam: "Jy brand lekker bruin"
F
Ja, sê Adam Eva: "Asseblief my maat,
C
Los die boom van kennis, Van die goed en kwaad"
G F
Die slang was tog te lus en wys vir Eva hoe
C
En Eva sê vir Adam: "Net 'n happie proe"
C F C
Liefde is lekker, maar lekker is nie altyd liefde nie
G C
Lekker se loop, kan wees om van te ween
C F C
Liefde is lekker, maar lekker is nie altyd liefde nie
G C
Kyk die kat uit die boom uit, voor spring my seun
C
Soddom en Gemmorah was 'n heiden hool
C
Langsaan Sun City soos 'n Sondagskool
F
Die swawel en donderweer kom en Lot skree "Vlug!"
C
Marmie knip haar oë , sy kyk vir oulaas terug
G F
Sy dogter sê vir Lot: "Pappie, iets is fout!"
C
Lot sê : "Wat dit Mammie, jy's so sout"
C F C
Liefde is lekker, maar lekker is nie altyd liefde nie
G C
Lekker se loop, kan wees om van te ween
C F C
Liefde is lekker, maar lekker is nie altyd liefde nie
G C
Kyk die kat uit die boom uit, voor spring my seun
C
Simson was nes Rock so 'n vris jong seun
C
Hy slaan die Filistyne met 'n kakebeen
F
Maar hy man is so moeilik om jou bol te ruk
C
As jy so nou en dan nog oor 'n meisie swik
G F
Israeliete trane loop riviere vol
C
Simson sê : "Diliela waar's my vlegsel dol?"