Wys my wat jy is, wat jy is
Is vir my bedoel
Ek is uitgewis, uitgeblus maar my kan deur my lewe
Slegte tydings
Is net seisoene
Jy maak die houe deel van my hartklop
Kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan
Ek wil langs jou lewe
Kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan
Ek wil langs jou lewe
Ek wil langs jou lewe
Maak my lyf jou rus as ons rus
Sal ek die geraas uithou
Dra my soos jou ring soos jou ring
Ek sal aanhou klou
Aanhou
Slegte tydings
Is net seisoene
Jy maak die houe deel van my hartklop
Kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan
Ek wil langs jou lewe
Kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan
Ek wil langs jou lewe
Ek wil langs jou lewe
Chеck one
Round two
Featuring Vuurwolf
Terug vir diе ne’ende dis waar dat ek geseënd is
In die verlede was ek verlore, ek't gevoel as of ek vreemd is
Ek het gesukkel met die hartseer en die leemtes
Jy't gesorg'at al'aai donkerte vergeet is
As my redder kom jy aan, jy bring'ie teengif
Jou teenwoordigheid voel ek in my gebeentes
Lig ve'teer al'ie dinge wat koud en wreed is
In 'n wêreld so vol van dit wat verkeerd is
Hou die salf vir die plekke waar ek beseerd is
Vat my hand en ons sweer'it voor die gemeente
Ken my hart en die dinge wat ek beleef het
Raak my siel, dis 'n teken dat ek gereed is
Ringomvinger, jy’s sekerlik my vir ewig
'n Goue stem, nog mooier as my verbeelding
Woorde wat, skit-te-rend, sing en my weer heel bring
Seël my krake met blommetjies wat gekleurd is