Letra de
Tussen Die Lyne

Tussen die lyne
Van jou lyf en myne
My omswaai en dan staan jy weer voor jou Ma se deur
Ek gaan die stilte stukkend skree
Want ek mis jou maar net
Dis al wat pla
As jy my weer sou vra
Sou die boodskap dra?
Want ek mis jou maar net
'n Klien bietjie meer
En ek wens vanaand
Ek kon die liefde verleer
Tussen die lyne
Van jou oë en myne
Daar's dinge daar buite wat jou veraai en jou weg waai en ons
Dans weer voor jou ma se deur
Want ek mis jou maar net
Dis al wat pla
As jy my weer sou vra
Sou die boodskap dra?
Want ek mis jou maar net
'n Klien bietjie meer
En ek wens vanaand
Ek kon die liefde verleer
Tussen die lyne
Was jy ooit myne?
Tussen die lyne
Van jou mond en myne
Die ewige swye wat bydra dat ons vra vrae en dan
Dan's ons weer voor jou Ma se deur
Want ek mis jou maar net
Dis al wat pla
As jy my weer sou vra
Sou die boodskap dra
Want ek mis jou maar net
n Klein bietjie meer
En ek wens vanaand
Ek kon die liefde verleer
Want ek mis jou maar net