Lately haat ek myself
Maar ek haat jou meer
Ek bly verlief op jou ek kan nie ophou redeneer
Kan ons weer probeer?
Moes ek geweet het,
Daar is iets groots verkeerd
Die tyd gaan so gou verby
Dit was al 'n maand
Jy was nog mal oor my
Toe gebeur daardie aand
Want jy was tevrede met Merwede
En ek wens ek was oorlede
Want jy's iets van my verlede
Direct my na Van Stadensbrug
Of my pa se yster 9mm gun
Oh, 'n handjie vol Disprins
'n Lion lem
Is dit my bloedpad
Of is dit al hoe ek kan wen
Jy't na my gekyk