Dankie vir al ouma se drukkies,
En voete kielies,
Dankie vir kaaitjie muisie,
En die naweek se krieket. --- Of rugby.
Hier sing ek al weer vir ouma,
Met my jukulele,
Maar net vir nou,
Tot ons weer sien, ons weer sien.
Hier sing ek al weer vir ouma,
Met my jukulele,
Maar net vir nou,
Tot ons weer sien, ons weer sien.
Hierdie is maar net woorde,
Maar liefde is in aksies,
En vir my was ouma se aksies meer
As wat woorde ooit kon sê.
Dankie dat ouma my trane weg gevee het,
En my glimlag uitgebring het.
Wat ek nie geweet het, ek het nie,
Want kwaaitjie Melletjie Palt kan mos net frons.
Hier sing ek al weer vir ouma,
Met my jukulele,
Maar net vir nou,
Tot ons weer sien, ons weer sien.
Hier sing ek al weer vir ouma,
Met my jukulele,
Maar net vir nou,
Tot ons weer sien, ons weer sien.
En hoe dan is mens so lief vir n mens.
Dit weet ons nooit, maar dis alles reg,
Want nou is oums saam met oupa,
En vir hom is ouma net so lief.
Hier sing ek al weer vir ouma,
Met my jukulele,
Maar net vir nou,
Tot ons weer sien, ons weer sien.
Hier sing ek al weer vir ouma,
Met my jukulele,
Maar net vir nou,
Tot ons weer sien, ons weer sien.