Letra de
Lenie Blou Ii

hey my lenie blou
ek wonder of jy hierdie man onthou
ek sien jou in die blare
ek sien jou in die vou
van my bybel
maar hoe?
jy was my bybel
Kan jy dit voel?
ek is 15 meter weg
ek weet jy?t dit bedoel
ek is 15 meter
En ?n leeftyd weg
Sy sit haar lamp af
sy verdwyn
gaan jy so wag tot jou oudag
ek ry verby, net soms, in die laatnag
ek baklei
al my duiwels elke vrydag
vir hierdie mense
Die wintervalke
maak weer nes in my huis
in die balke
elke keer as ek iets sien in die lug
Hoop ek dis jy uit ?n leeftyd terug
Kan jy dit voel?
ek is 15 meter weg
Ek weet jy het dit bedoel
ek is 15 meter
en 'n leeftyd weg
Hallo my mantel
Hallo my rivier
als het nou jonk geword
Want jy?s nou hier
Outro