Tom: A
Introdução:
C Em
As die son bo hierdie rotse opkom
Am F G
Gaan almal weet wat ek en jy nog altyd weet
C Em
'n Mens het sy limiet
Am F
Al wat jy het is wat die wêreld vir jou bied
C
Ek weet ons is uniek
Am F
Ek weet ek ens ons was generiese gedaantes
G
Wat generies in mekaar in pas
C
My elmboog omhoog
Am F
Gereeld te hoog gelig
G
Vroumens ons moet vlug
Vroumens ons moet vlug
C F
Want ek's mos gees vat
C G
Kaal keiser
Am F Am
Omgekoop en omgedop
F
Net my liggaam loop hier rond
Donderwolke
G
Drama-oë
F
Sien net wat jy glo
G
Die peilings het al lankal bewys
G
Ons moet hier uit
G
Vrouments ons moet vlug
C
As 'n bekende gesig
Soos 'n vreemdeling lyk
F
Windloopneus
Al weer
C G
Al die stuifmeel opgeruik
C Am
'n Mens oorskry gereeld sy limiet
F
Al's wat daar was
Het ek gevat
G
Al's wat die wêreld verbied
C G
Ek probeer my bes, ek sweer ek (4x)