Tom: G
Introdução:
G
Wie regeer
C G
Wie is in beheer
D
Wie?s die Begin en die Einde
C D
Die Een wat is, wat was en wat kom
G
My hart wil sing
C G
Alle eer wil ek bring
D
Hy?s die Weg en die Waarheid
C D
Daar?s niemand, niemand soos Hy
G
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
C
Gee eer aan Hom (Halleluja)
G
Ons Koning kom
D
Loof sy heilige naam
G
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
C
Vertrou op Hom (Halleluja)
G
Ons Koning kom
D G
Hy kom om ons te haal
G
Elke knie sal buig
C G
En elke tong sal getuig
D C
Hy?t die dood vir ewig oorwin
D
Hy?t opgestaan!
G
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
C
Gee eer aan Hom (Halleluja)
G
Ons Koning kom
D
Loof sy heilige naam
G
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
C
Vertrou op Hom (Halleluja)
G
Ons Koning kom
D G
Hy kom om ons te haal
G
In ?n donker wêreld vra almal
C G
Wie sal die volk kom lei
D
Dis die Ruiter op die witperd
C D
Hy kom! Hy kom vir jou en my!
Chorus: x2
G
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
C
Gee eer aan Hom (Halleluja)
G
Ons Koning kom
D
Loof sy heilige naam
G
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
C
Vertrou op Hom (Halleluja)
G
Ons Koning kom
D G
Hy kom om ons te haal
E A
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
D
Gee eer aan Hom (Halleluja)
A
Ons Koning kom
E
Loof Sy heilige naam
A
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
D
Vertrou op Hom (Halleluja)
A
Ons Koning kom
E A
Hy kom om ons te haal