Tom: Db
Introdução: C C4 C C C4 C
Am F G
Ek het gedink ek soek die reë n
Am F G
Ek het gedink ek soek die see
Am F C
Nie geweet ek gaan dit vind in haar oë
G Am F G
Ek het gedink ek soek die reë n
Am F G
Ek het gedink ek soek riviere
Am F G
Wat loop tot in die mond
Am F C
Nie geweet &lsquo n hart kan dieper as diep
G Am F G
Ek het gedink ek soek die reë n
C F C F C G
Haar twee oë , as haar twee oë kyk vir my, dryf my wê reld verby my
C F C F C G
Haar twee oë , as haar twee oë vir my staar wil my hart nie bedaar nie
Am F C G
Sy, sy gee my lewe sy verdrink my gewete
Am F C G
Met oë soos reë n verhoor sy my gebede
C F C F C Am
Haar twee oë is soos water vir my waardeur haar twee oë kyk vir my
F G C C4 C C4
Haar twee oë is soos water vir my
Am F G
Nie gedink ek soek die vloed
Am F G
Het nie gedink ek soek die storm
Am F G
Het nie gedink ek soek die breek van &lsquo n wolk
Am F G
Maar nou weet ek dis wat ek kort
Am F G
Ek sien hoe vorm elke druppel
Am F G
Oor en oor maak dit &lsquo n rippel
Am F
Sy breek die stilte van my kalm weer
G Am F G
en weer en weer en weer
C F C F C G
Haar twee oë , as haar twee oë kyk vir my, dryf my wê reld verby my
C F C F C G
Haar twee oë , as haar twee oë vir my staar wil my hart nie bedaar nie
Am F C G
Oh Sy, sy gee my lewe sy verdrink my gewete
Am F C G
Met oë soos reë n verhoor sy my gebede
C F C F C G
Haar twee oë , as haar twee oë kyk vir my, dryf my wê reld verby my
C F C F C G
Haar twee oë , as haar twee oë vir my staar wil my hart nie bedaar nie
Am F C G
Oh Sy, sy gee my lewe verdrink my gewete
Am F C G
Met oë soos reë n verhoor sy my gebede
C F C F C Am
Haar twee oë is soos water vir my waardeur haar twee oë kyk vir my
F G C
Haar twee oë is soos water vir my