Letra de
Timotei Sjampoo

Wat het gebeur my pragtig daai Desembermaand
toe ons geleef het soos jetsetters in Gordonsbaai
in daai warm overpriced flat bo op die Portofino Ice Cream Parlour
within view van die kaai.
en die wind wat aanmekaar aai aai waai
en daai brief van someone uit somewhere in my hand
en die wind wat draai teen skemer aand
van die see na die land
en die flat wat eensklaps soos vallende boeing plummeting to the sea
en jy wat vra why me
en jou naak lyf skielik oor my swaai en snik why
met jou hare in my mond soet en sag
soos edible underwear van aarbei en Timotei sjampoo, Timotei sjampoo, Timotei sjampoo,
oesters op melba toast en perrierwater