Ons kan wag tot die môre kom
Ons weereens probeer om hierdie wêreld te seën met die woorde uit ons mond
Ons kan nog ń kans try vat
Om vir die wêreld te wys, ja ons verdien hierdie space ons kan dit beter maak met tyd
Jy moet die kanse vat wat jy het
Jou siel se enigste hoop ń gebed
Jy moet hoop dat genade jou red
Self as die wêreld nou vergaan
Sal ek aanhou glo in die waarheid van tyd, hoe ons alles mis kyk as ons truer, jy kan altyd jou bes probeer
En as die son nie weer opkom nie
Sal ons aanhou sien, hoe die wind en weer al ons paaie in kleur met die seer
En as die sterre op ons af reën
sal ons harte weer huis toe keer
As die einde môre kom
Sal jy kan sê jy't probeer om al jou liefde te gee vir die mense rondom jou
Sal kan sê jy't die game gespeel
Jy't die kaarte gevat, die beste hand oopgepak en met die naastes aan jou gedeel