In 'n dorpie in die suide
soek die silwer plaas se geur
woon 'n meise genaamd Silwer
oor haar silwer hare kleur.
Ja, hul het daar saam gespeel eens
by die hawe en die strand
en gedroom saam van die toekoms
droom kasteele in die sand.
Verse
Al die ouer mense glimlag
as hul saam saam verby kom
SĂȘ dan hy is haar beskore,
sy's gebore net vir hom.
maar sy siel was steeds 'n swerwer
en die dorpie veels te klein
toe hy groet, breek hy die hart
van sy silwere meisie fyn.
Silwer, silwer, liefdespaar
Silwerskynsel in haar haare
Silwer, silwer, dit was sy
vir hom het liefde goud gebly
Interlude
Verse
Ja hy swerf deur alles stede
en sien meisies op sy reis
maar gee-een kon kersvahou nie
met sy Silwer meisie tuis
En sy hare word ook silwer
Silwer hare tussen goud
Maar hy bly haar steeds gertou
nog word hy ook hondered jaar oud.
Silwer, silwer, liefdespaar
Silwerskynsel in haar haare
Silwer, silwer, dit was sy
vir hom het liefde goud gebly
(key change)
Hy was nie daar, sy benodig hom aan haar sy
Was ook nie daar toe die dorpie se bruidsklokke lui
Hy was nie by, die geboorte van haar eeste kind
En hy wonder nou of sy darm nog soms aan hom dink.
(key change)
Silwer, silwer, liefdespaar
Silwerskynsel in haar haare
Silwer, silwer, dit was sy
vir hom het liefde goud gebly
Silwer, silwer, liefdespaar
Silwerskynsel in haar haare
Silwer, silwer, dit was sy
vir hom het liefde goud gebly