Letra de
Pa En Seun

Staan hier alleen lanks jou graf.
Ek wens so graag jy was nog hier.
Dat ons net kon praat en ons trots kon laat vaar
en ek net jou pa kon wees.
Net die beste wil ek vir jou he,
Maar daai woorde was nooit net gese
En hier waar jy le my seun weet ek
die tyd was te min om oor te begin.
Sê my, hoe se ?n pa vir sy seun,
In jou het ek lewe gevind,
ek het jou lief , jy is my kind, jy?s my kind.
Sê my, hoe word ?n Pa so alleen,
dit voel soos my enigste seun,
die here het jou my geleen.
Jou woorde draai steeds in my kop,
daar is soveel wat ?n Pa nog wil vra,
maar eendag moes jy ook ?n Pa word my kind
en dan sou jy alles verstaan.
Soos ?n Pa wat sy lewe sou gee,
met sy trane hier sou wegvee,
maar hier waar jy le my seun weet ek die tyd
was te min, en niks maak meer sin.
Sê my, hoe se ?n pa vir sy seun,
In jou het ek lewe gevind,
ek het jou lief , jy is my kind, jy?s my kind.
Sê my, hoe word ?n Pa so alleen,
dit voel soos my enigste seun,
die here het jou my geleen.
En toe deur die nag het hy jou kom haal, en toe
deur my smart besef ek te laat,
en altyd gedaag,
maar bly nog jou Pa
Sê my, hoe se ?n pa vir sy seun,
In jou het ek lewe gevind,
ek het jou lief , jy is my kind, jy?s my kind.
Sê my, hoe word ?n Pa so alleen,
dit voel soos my enigste seun,
die here het jou my geleen.
Sê my, hoe se ?n pa vir sy seun.