Letra de
Nora Vlok

Ken jy vir Nora? Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora? Nora Vlok
Ken jy vir Nora? Nora Vlok
Ken jy vir Nora? Nora Vlok

Sy word nie oud nie sy word wys
Haar hart is groot maar die geduld is klein
Sy klap 'n toon tot waar sy gaan
Haar voete die weet waar kom sy vandaan

As jy dink jy's man genoeg
Stap dan nader en skraap jou gemoed
Tel jou woorde, wakker slaap
Ken jy vir Nora? Sy vat raak

Ken jy vir Nora? Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora? Nora Vlok
Ken jy vir Nora? Nora Vlok
Ken jy vir Nora? Nora Vlok

Vra maar haar ma hulle, lewe op genade
Spaar al jou trane daar is water in die krane
Selfde boot, ander oseaan
Nora Vlok waar kom jy vandaan?

As jy dink jy's man genoeg
Stap dan nader en skraap jou gemoed
Tel jou woorde, wakker slaap
Ken jy vir Nora? Sy vat raak

Ken jy vir Nora? Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora? Nora Vlok

Vra maar haar ma hulle, lewe op genade
Spaar al jou trane daar is water in die krane
Selle boot, ander oseaan
Nora gaan nie waar die strome gaan

Ken jy vir Nora? Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora? Nora Vlok
Ken jy vir Nora? Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora? Nora Vlok