in die begin was daar maar min daai niks het ontplof en als het gevorm ek weet nie hoe of hoekom nie nooit gedink ons gaan dit maak nie ons is sterre en atome ons is alles wat mal is die berge en laser kanonne die aasvoëls en lugballone ons is koolstof drome in 'n wrede w?reld afgesonder ons is partikel spoke besonders uitgesonder ek stuur 'n rooksein in die kroeg se lugruim in ligjare in verdwyn bunsenbrander in ligjare in verdwyn dit wat die tyd laat buig alles wat mal is kan jy so vêr van my af voel As ek 'n rand gehad het vir elke keer wat ek iets uit my foute uit leer sou ek miskien 'n honderd rand of so al gehad het.