ek sal seker maar moet ophou lieg vir jou dit raak moeilik om my opmaak stories te onthou jy weet ek droom net jy weet ek droom net oor jou ek is aan jou kant hierdie belofte jonk tot môre jonk tot môre hierdie belofte jonk tot môre bloei jy nie meer nie hoe moet ek dan weet jy is seer almal praat praat praat die heeltyd te veel almal opgesaal te besig om hul bagasie met mekaar te deel ek sal seker maar beter na myself moet kyk jy het al lank genoeg bekommer oor my bekommer oor my om met jouself te kan oorlewe ek is aan jou kant hierdie belofte jonk tot môre jonk tot môre hierdie belofte jonk tot môre bloei jy nie meer nie hoe moet ek dan weet jy is seer almal praat praat praat die heeltyd te veel almal opgesaal te besig om hul bagasie met mekaar te deel als is alles ons is net wat ons is