As die windjie waai hier op Mosselbaai
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
Sal ek en my nooientjie, ag sy is tog so fraai
Saam bly daar onder by die baai
Whoaaa
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Ja die middelste ene sy's myne
Ek het my hart gelos daar op Hartenbos
Vir 'n meisie met 'n lyfie soos 'n albatros
Nou sit ek hier met 'n warm bier
En 'n hart wat brand soos 'n vuur
Whoaaa
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Ja die middelste ene sy's myne
As die windjie waai hier op Mosselbaai
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
Sal ek en my nooientjie, ag sy is tog so fraai
Saam bly daar onder by die baai
Whoaaa
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Ja die middelste ene sy's myne
(A Capella)
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Ja die middelste ene sy's myne
Whooo oohhh
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Ja die middelste ene sy's myne
Oohh ja die middelste ene sy's myne
Oohh maar die buitenste twee
Hahahaha. Is ook myne.