Tono: Db
Introducción:
C
Tyres vol stof dink ek's by die location
F
Ek hoor vir Siri sê , "You've reached your destination"
G F C G
Die mielies hier staan hoë r as ek, ek dink ek's by die regte plek
C
Want ek's 'n stad's jaap wat nie twee keer vir kakie sou kyk nie
F
Probeer die camo aan maar sien nie hoe dit aan my lyk nie
G F C G
Ek ry 'n Polo haar Pa ry John Deer, kan iemand net vir my 'n bietjie rigting gee?
F G
In die verte hoor ek iemand fluit, hy sê , "Tjom kom ek help jou uit"
C F
Los daai sneakers sit Ricus op die speakers, trek 'n lekker kort broek aan
G F G C G
Raak verlore in die camo, pick up lines vir ammo, ons gaan rokkies jag
C F
Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring, mis die kop skiet vir die hart
G F G C G C
Jy kan die skinny jeans los dis 'n witblits kuier vanaand
C
Rokkies so styf asof dit aan gespray is
F
Boeing kick start met daai bene wat so bruin is
G F C G
Van ure se ploeg, gesweet en geswoeg op die plaas
C
Korrel ingestel sy's die blond by die bar
F
Vra, "Haai daar slaai blaar is jy beskikbaar
G F C G
Of gaan jou Pa my moer as ons dans op die vloer? Gaan jou Pa my moer?"
F G
Sy weet mos hoe 'n boerboel byt, sy sê Eloff kom ek help jou uit
C F
Los daai sneakers sit Ricus op die speakers, trek 'n lekker kort broek aan
G F G C G
Raak verlore in die camo, pick up lines vir ammo, ons gaan rokkies jag
C F
Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring, mis die kop skiet vir die hart
G F G C G
Jy kan die skinny jeans los dis 'n witblits kuier vanaand
C F G F G
Dis 'n witblits kuier vanaand
C G

G F G C
Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits kuier vanaand