Tono: G#m
Introducción: G#m F# C# E
G#m F# C# E
Ek is nie doodseker nie
G#m F# C# E
Maar ek dink dis nou die sesde of sewende aand in &rsquo n ry
G#m F# C# E C# G#m
Wat ek myself in &rsquo n koma in gaan suip
F# C# E G#m F# C# E
Onthou jy daai keer toe ons die tyre moes ruil in die stormreë n
G#m F# C# E
En ek binne-in jou was toe die son opkom
F#
Daai somer vakansie by die see
B
As ek nie optel nie
D#m
Mis my net
G#m
Want ek sal dalk later die motorfiets vat en net ry
E
Die motorfiets vat en net ry
B
Weet nie of ek sal terugkyk nie
D#m
Sal seker moet stop
Vir petrol
G#m
Vir petrol en &rsquo n dop
E
Ek hoop die tyd vee ons heeltemal uit
G#m F# E
Ek&rsquo s gebore aan die Ooste-rand
G#m F# C# E
In &rsquo n straat wat net soos ander lyk
G#m F# C#
In die kerkbanke groot geword
E C#
Anders as jy
G#m F# C# E
Verewig in &rsquo n ry gestaan
G#m F# C# E
Verward, jonk en rigtingloos
G#m F# C# E
Alles aan toeval oorgelaat
F#
Nes jy
B
As ek nie optel nie
D#m
Mis my net
G#m
Want ek sal dalk later die motorfiets vat en net ry
E
Die motorfiets vat en net ry
B
Weet nie of ek sal terugkyk nie
D#m
Sal seker moet stop
Vir petrol
G#m
Vir petrol en &rsquo n dop
E
Ek hoop die tyd vee ons heeltemaal uit
C#m G#m F#
Mekaar gevind onder neonlig
C#m G#m F# E
Mekaar gevind onder neonlig
Liggelowiges, Verblind, Verbind
B
As ek nie optel nie
D#m
Mis my net
G#m
Want ek sal dalk later die motorfiets vat en net ry
E
Die motorfiets vat en net ry
B
Weet nie of ek sal terugkyk nie
D#m
Sal seker moet stop
Vir petrol
G#m
Vir petrol en &rsquo n dop
E
Ek hoop die tyd vee ons heeltemaal uit
Outro chords is net weer die chorus.