Tono: A
Introducción:
A
La le laa laa laa laa lalaa
E A
La la laa laa laa
verse 1
A E
'n Skeur in sy jas en 'n stukkende hoed
A
Hy slaap in die gras, as die storms woed
D
Hy leef van die wind, van son en voelgesang
A
Altyd vrolik gesing, aah haa haa
E A
daar's niks wat hy verlang.
N.C.
E
Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry
E
Trek van hier na daar, na wie weet waar
D A
net waar die roepstem hom ly
N.C
E
Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan
E
Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar
A
Dit is sy hele bestaan
A
La le laa laa laa laa lalaa
E A
La la laa laa laa
A E
Erens was 'n kind en 'n huis en 'n vrou
A
Erens was 'n prent maar die beeld vervlou
D
En êrens word 'n plek en nêrens 'n land
A
Ja soos voetspore strek, ahh haa haa
E A
Hou tyd in gister se sand
N.C.
E
Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry
E
Trek van hier na daar, na wie weet waar
D A
net waar die roepstem hom ly
N.C
E
Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan
E
Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar
A
Dit is sy hele bestaan
A
La le laa laa laa laa lalaa
E A
La la laa laa laa
Outro
E
Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry
E
Trek van hier na daar, na wie weet waar
D A
net waar die roepstem hom ly
N.C
E
Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan
E
Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar
A
Dit is sy hele bestaan
E A
La le laa laa laa laa lalaa
E A
La la laa laa laa