Tono:
Introducción: B F# E F# B E F#
B F#
Op 'n springkasteel bou ek 'n lugkasteel.
E F# B E F#
Ek wonder hoe dit sal wees, ek wonder hoe jy my lees?
B F#
Want ek dink alweer, ek dink aan elke keer
E F# B E F#
Ek moet jou vergeet ek weet ek sweer ek probeer ma' ek kannie!
B F# E F# B E F#
24 uur was genoeg vir jou om alles in twee te vou!
B F# E F# B E F#
24 uur en ek wonder by myself, hoe lank gaan hierdie girl in my kop nog delf?
B F#
Jy's 'n Lucky Strike, al is dit nou net vir iemand anders
E F#
Jy brand korter en korter soos die lont van 'n bom en as jy ontplof
B E F#
byt die wê reld in jou stof.
B F#
Jy is elke boek wat nog ooit geskryf was
E F# B
jy weet mans is van Hemel en vrouens is van, Verkeerdevlei
B F# E F# B E F#
24 uur was genoeg vir jou om alles in twee te vou!
B F# E F# B E F#
24 uur en ek wonder by myself, hoe lank gaan hierdie girl in my kop nog delf?
B
Ek ken van toetse
F#
Ek druip jou altyd
E F# B E F#
Sonder herre of siekes, beedige verklarings of slim praatjies met proffies
B F# E F# B E F#
24 uur was genoeg vir jou om alles in twee te vou!
B F# E F# B E F#
24 uur en ek wonder by myself,
B F# E F# B E F#
24 uur was genoeg vir jou om alles in twee te vou!
B F# E F# B E F#
24 uur en ek wonder by myself, hoe lank gaan hierdie girl in my kop nog delf?