Lyrics of
Wonderwoorde

-verse
alleen in brooklyn mall
in burgundy?s
bestel twee whiskeys
die rook in my oë
die waitress vra: ?ekskuus, is jy al 18??
en ek sê: ?thanks for the compliment?
en dink, ook maar net-net
ek maak my boek oop,
en ek bet lankal opgehou dink
verwag dat almal vir my skink nog een
gooi net nog ?n glas bietjie voller
ek vreet als op maar ek raak net
dommer dommer ek bekommer my
en wonder woorde raak weer
weg en word wonderwoorde
die kommer in my raak al dommer
-verse
-Chorus
-solo