Lyrics of
Tiener

Hulle noem haar tiener,
hulle noem haar moodswing
Sy het 'n pienk wekker en fluff op haar pen
Sy's mal oor Britney Spears
en maak misbruik van haar tears
en as sy een wens kon kry
sou sy soos Twiggy wou wees
Twee koffies en 'n cheap hotel
is al wat ek nodig het
om haar van die wêreld te vertel
'n CNN program, 'n dag in Afghanistan
sonder 'n man
'n regte Barbie-wannabe
fake alles, fake personality