Lyrics of
Jy Slaan Die Wind In My Seile


Wat sou ek sonder jou doen.
Daar's towerkrag in jou oggend soen.
Die hitte van jou liggaam teen my lyf.
Jou deurmekaar geslaapte praat,
vir ewig wil ek so wakker raak.
Die dag is lank, maar vir nou is jy by my.
Bly hier in die oomblik.
Jy is ongelooflik.
Jy ken elke n bui van my,
tog het jy hier gebly.
My hart is in jou hande.
Daar's geen sterker bande.
'n Oomblik soos nou
bly 'n leeftyd in my.

JY, JY SLAAN DIE WIND,
DIE WIND IN MY SEILE
TEEN ALLE GETUIE EN
JY, JY IS MY RIGTING,
DIE ANTWOORD VIR MY
EN JY'S NOG MOOIER AS MORE VIR MY,
WANT DIE WIND IN MY SEILE IS JY.

Ek wonder soms hoe ek dit doen,
maar ek kan nie kla as jy my soen.
Kan 'n ewigheid lê teen jou lyf.
Jou oggend bepaal jou hele dag
en ek dink aan jou tot vannag.
Ek verlang na jou arms om my lyf.
Bly hier in die oomblik.
Jy is ongelooflik.
Jy ken elke 'n bui van my,
tog het jy hier gebly.
My hart is in jou hande.
Daar's geen sterker bande.
'n Oomblik soos nou
bly n leeftyd in my.

JY, JY SLAAN DIE WIND,
DIE WIND IN MY SEILE
TEEN ALLE GETUIE EN
JY, JY IS MY RIGTING,
DIE ANTWOORD VIR MY
EN JY'S NOG MOOIER AS MORE VIR MY,
WANT DIE WIND IN MY SEILE IS JY.
Oooooooooh
Ja dis die klein dinge, ja die kein dinge
wat saak maak, wat saak maak.
En jy maak liefdes kringe, ja liefdes kringe
om my hart met elke sonsak vanaand.

JY, JY SLAAN DIE WIND,
DIE WIND IN MY SEILE
TEEN ALLE GETUIE EN
JY, JY IS MY RIGTING,
DIE ANTWOORD VIR MY
EN JYS NOG MOOIER AS MORE VIR MY
WANT DIE WIND IN MY SEILE IS JY