Lyrics of
In U Arms

Waar sal ek gaan, by wie sal ek skuil as my hart in stukke le?
En ek voel niemand my wil he? nie?
Wie sal ek vra, waar sal ek huil as my hart hier binne pyn
En ek voel niemand veg vir my nie?
U is mos daar, U sal verstaan
Vader, ek val in U arms
Hier kan ek rus, want U het my lief
Net soos ek is
Vader, ek val in U arms
Dis veilig vir my om alles te gee
En by my te bly
Vader, ek sal U vetrou