Lyrics of
Gee Die Hond Wind

Ek is 'n seun van die Weskus, ja, ek het hier groot geword
Ma sê: "Jy moet hier weggaan man, jy moet 'n dokter word"
Toe pak ek maar my ou goedjies, en gaan na Stellenbosh
Met my vellies sonner sokkies, en met my borselkop

Ek laat loop toe met my Volla, sy roofrack vol gepak.
Skiet toe met daai teerpad, my Coleman vol gepak.
Ek bly toe daar in ou Dagbreek, en moet nou klasse loop
Maar ek kyk net na die meisies, want ek is so groot

Gee die hond wind. Ooh ek verlang na my ma
Gee die hond wind. Ja ek verlang na my pa
Gee die hond wind. Ek is'n Matie, ja
Gee die hond wind. Ooh ek verlang na my ma
Gee die hond wind. Ja ek verlang na my pa
Gee die hond wind. Ek is'n Matie, ja

Jare kom en glip verby. Almal het al hulle graad gekry
Toe jol ek steeds in my eerste jaar, ek het maar swak gevaar
Toe skryf my pa vir my 'n briefie en sê ek moet plaas toe kom
Maar ek wil nie teruggaan nie Toe sê ek weer vir hom: