Druk my ore toe, doof die wêreld uit
Ek is moeg gefake
Bring vir my goeie vibes
Goeie mense, net ‘n goeie tyd
Voel hoe klop dit deur my are
Dit hou my wakker deur aande
Ohh, ohh ek dink ek ly aan
Ohh, ohh ek dink ek ly aan
Mamma help ek voel die simptome
Skielik glo ek in my drome
Ohh, ohh ek dink ek ly aan Droomsindroom
(Whistle)
Ek dink ek ly aan
(Whistle)
Ek dink ek ly aan
Vlug van realiteit
Vat my op tot waar die wêreld stop
Daar kan ek asem haal
Swaartekrag my weer kom haal
Voel hoe klop dit deur my are
Dit hou my wakker deur aande
Ohh, ohh ek dink ek ly aan
Ohh, ohh ek dink ek ly aan
Mamma help ek voel die simptome
Skielik glo ek in my drome
Ohh, ohh ek dink ek ly aan Droomsindroom
(Whistle)
Ek dink ek ly aan
(Whistle)
Ek dink ek ly aan
Voel die simptome, die simptome, die simptome, Voel die
Voel die simptome, die simptome, die simptome, Voel die
Voel die simptome, die simptome, die simptome, Voel die
Voel die simptome, die simptome, die simptome, Voel die(Die simptome)