Lyrics Die Hysbak Song

In die dag is ek ?n valk, in die nag is jy ?n wolf
dis net die lig wat ons twee skei
na werk gaan ons saam in die hysbak ry
Jy?t jou eie kantoor, en ek het myne
maar tussen jou en my, lê ?n duisend kosyne
Tussen die tweede en die derde vloer
wens ek hierdie hysbak breek x2
In die dag is ek ?n valk, in die nag is jy ?n wolf