Lyrics of
As Die Hieppies Begin Dans

Ek het gespeel op 'n paar vaste lande
Selfs 'n eiland hier en daar
Mense op my pad het ek voor baie lief geraak
Hmm hmm om elke hoek en draai

Ek het my hart verloor in die Vrystaat
Ook in Mosselbaai
Op daai strand het ek verlang
Het jou gaan soek daar in die Baai
Ooh hoo om elke hoek en draai

Ooh hoo hoo as jy hier langs my staan
Ooh hoo hoo as die hippies begin dans

Vat jy my terug na die ou dae, die jong dae
Die lekker vry op skoodae
Vat jy my terug na die Rock shows, die Dj's
En die bike pad op die Punt
Onthou jy daar die dae
Ooh hoo hoo as jy hier langs my staan
Ooh hoo hoo as die hippies begin dans

Een keer in die Klein Karoo
Dit was nat daardie jaar
Het jy my hart kom steel
Met jou glimlag staan jy daar
Ooh hoo onthou jy daar die dae

Jy's die Suiderkruis as ek verdwaal
As ek my rigting verloor
Jy's my hand in die donker
Jy's die stem wat ek wil hoor
Ooh hoo jy't met my hart kom toor

Ooh hoo hoo as jy hier langs my staan
Ooh hoo hoo as die hippies begin dans

Vat jy my terug na die ou dae, die jong dae
Die lekker vry op skoodae
Vat jy my terug na die Rock shows, die Dj's
En die bike pad op die Punt
Onthou jy daar die dae
Ooh hoo hoo as jy hier langs my staan
Ooh hoo hoo as die hippies begin dans


Vat jy my terug na die ou dae, die jong dae
Die lekker vry op skoodae
Vat jy my terug na die Rock shows, die Dj's
En die bike pad op die Punt
Onthou jy daar die dae
Ooh hoo hoo as jy hier langs my staan
Ooh hoo hoo as die hippies begin dans
****************************************************************