En hart pyn
En sonskyn
En dae deur deure loop
En het jy klaar verdwyn
Verse
En deur tyd
Het jy
Asem deur n vuur verloor
En is jy lief vir my
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar?s jy nou
Verse
En het jy
Getrou
Maar jy het weg geraak
En langs aan
wat nou
jy het skoon verdwyn
En die liefde
die hartseer
Hoe het jy my geloof verneut
Het jy my lief gehad
En is jy
En was jy
Ooit tog lief my
En ek verdwyn in jou oe
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar?s jy nou
Verse
En kom terug
En verlig
Al my worries
Ons is nes
Jy verlang
Is jy bang
Vir al die skelms in jou fles
En was jy
En is jy
c
En OOO ek's lief vir jou