Key: C
Introduction: C
C G A#
Wys my wat jy is, wat jy is
F C
Is vir my bedoel
C G A# F C
Ek is uitgewis, uitgeblus maar my kan deur my lewe
A#
Slegte tydings
Dm
Is net seisoene
F C
Jy maak die houe deel van my hartklop
C F G C F
Kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan
G
Ek wil langs jou lewe
C F G C F
Kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan
C
Ek wil langs jou lewe
G
Ek wil langs jou lewe
C G A#
Maak my lyf jou rus as ons rus
F C
Sal ek die geraas uithou
C G A#
Dra my soos jou ring soos jou ring
F
Ek sal aanhou klou
C
Aanhou
A#
Slegte tydings
Dm
Is net seisoene
F C
Jy maak die houe deel van my hartklop
C F G C F
Kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan
G
Ek wil langs jou lewe
C F G C F
Kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan
C
Ek wil langs jou lewe
G
Ek wil langs jou lewe
C
Chеck one
G
Round two
Featuring Vuurwolf
A#
Terug vir diе ne&rsquo ende dis waar dat ek geseë nd is
In die verlede was ek verlore, ek't gevoel as of ek vreemd is
Dm
Ek het gesukkel met die hartseer en die leemtes
Jy't gesorg'at al'aai donkerte vergeet is
F
As my redder kom jy aan, jy bring'ie teengif
Jou teenwoordigheid voel ek in my gebeentes
C
Lig ve'teer al'ie dinge wat koud en wreed is
In 'n wê reld so vol van dit wat verkeerd is
A#
Hou die salf vir die plekke waar ek beseerd is
Vat my hand en ons sweer'it voor die gemeente
Dm
Ken my hart en die dinge wat ek beleef het
Raak my siel, dis 'n teken dat ek gereed is
F
Ringomvinger, jy&rsquo s sekerlik my vir ewig
'n Goue stem, nog mooier as my verbeelding
C
Woorde wat, skit-te-rend, sing en my weer heel bring
Seë l my krake met blommetjies wat gekleurd is