Key:
Introduction: Em C G D
Em C
Ons kan wag tot die mô re kom
G D Em
Ons weereens probeer om hierdie wê reld te seë n met die woorde uit ons mond
C
Ons kan nog ń kans try vat
G D C
Om vir die wê reld te wys, ja ons verdien hierdie space ons kan dit beter maak met tyd
C D Em
Jy moet die kanse vat wat jy het
G C
Jou siel se enigste hoop ń gebed
D Em
Jy moet hoop dat genade jou red
G D
Self as die wê reld nou vergaan
Em C G
Sal ek aanhou glo in die waarheid van tyd, hoe ons alles mis kyk as ons truer, jy kan altyd jou bes probeer
G D
En as die son nie weer opkom nie
Em C
Sal ons aanhou sien, hoe die wind en weer al ons paaie in kleur met die seer
D
En as die sterre op ons af reë n
Em
sal ons harte weer huis toe keer
Em C
As die einde mô re kom
G D Em
Sal jy kan sê jy't probeer om al jou liefde te gee vir die mense rondom jou
C
Sal kan sê jy't die game gespeel
G D C
Jy't die kaarte gevat, die beste hand oopgepak en met die naastes aan jou gedeel