Key: G
Introduction:
G
Elke keer as die wolke dreun
D
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Em
Voel jy weer soos ?n spook want jy staan alleen
C
In die land van melk en heuning
G
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
D
En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg
Em
Jy is afgebreek, en nou sê my waar?s
C
Die land van melk en heuning
(Verse)
G D
Jy weet ek sal vir jou ?n spoorweg lyn wil bou
Em
Wat strek van ver uit die noorde sande
C
Tot in die ou karoo
G
Ek sal jou veilig hou
D
Maar wie kan ek vertrou
Em
Jy weet ons kan nie so verloor nie
C
Dit is nie wat ek wil hoor nie
G
Elke keer as die wolke dreun
D
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Em
Voel jy weer soos ?n spook want jy staan alleen
C
In die land van melk en heuning
G
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
D
En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg
Em
Jy is afgebreek, en nou sê my waar?s
C
Die land van melk en heuning
(Verse)
G
Daar word van ons gevat
D
En ons regte word geskend
Em
Daar word gedink dat wat ons oor het
C
Het ons gekry maar net
G
En daar was bloed voor gesweet
D
Gaan ons nou lewens opmeet
Em
Moet ons nou stry vir ons eie mensereg
C
Dit word so gou vergeet