Key: A
Introduction: A D A A E D A A
A D A
Kyk die hanne die, die twee hande van my.
A D A
Waar het ek die, twee hanne gekry?
A D
Kyk die hanne die, die twee hanne van my.
D A E
Die hanne raak oud, maar daar's nog nie fout.
E A
Met die hanne van ?n ouman, ja-nee.
D A
Kyk die hanne die, hulle't hard gewerk.
A D A
Doodmaak hanne die, kan bid in die kerk.
A D
Kyk die hanne die, hulle't te lank gewerk.
D A E
Die hanne is hard die hanne kan slat.
E A
Die hanne van ?n ouman, ja-nee.
Instrumental
D A
Kyk die palms van my, was mos nooit vol geld.
A D A
Hier loop die toekoms vir my, nes paadjies deur die veld.
A D
Kyk die hanne van my, hulle ken net nie geld.
D A E
Klop aan die deure, is net vol vere.
E A
Die hanne van ?n ouman, ja-nee.
A D A
Kyk die hanne die, die hande van my.
A D A
In my jonger dae, het hulle lekker gekry.
A D
Kyk die hanne die, die twee hande van my.
D A E
Die hare geel, het hulle gestreel.
E A E
Die hande van ?n ouman, ja-nee.
Outro
E A E
Die hande van ?n ouman, ja-nee.
E A
Die hande van ?n ouman, ja-nee.